Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie skaars 1931 boek is nog in 'n uitstekende ongemerkte toestand. >>> Mooi Lemoene! ontstaan tydens die moeilike tyd van die in die dertigerjare en beskryf hoofsaaklik die lot van die minderbevoorregte blankes in die agterbuurtes van die stad. Daar is gevoelige sketse oor armes en misdeeldes, die ou trekkers en jagters van Schoemansdal, verhale uit die oorlog en die lewe van swart mense. Die langste verhaal isDie Waaghals, wat eenvoudig n opsomming (sonder klimaks) is van die misdade wat deur die aanvoerder van n bende swart misdadigers gepleeg is. Die straatongeluk is volgens my die bevredigendste verhaal in hierdie bundel. * Kortverhale *