Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>> Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot Fisionomie (studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik en bevat praktiese wenke oor hoe om jou ware self weer te ontdek, effektiewe kommunikasie te bevorder en verhoudings te versterk. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat dit maklik maak om nie net jou eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van jou familie, vriende, kollegas en selfs ’n moeilike skoonma! Dit is ’n praktiese gids wat in jou persoonlike lewe sowel as in die werksplek gebruik kan word. Leer hoe om jou kliënt se vertroue te wen of hoekom jou kind so rebels is. Ontdek jou talente en uitdagings en die geheime boodskap wat skuil agter ’n skalkse glimlag of ’n kwaai fronsplooi!
*NB.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.