Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe deur Tafelberg, 1961.
Bandontwerp deur Katrine Harries. Illustrasies deur die skrywer.
Uit die Noors vertaal deur C.G.S. de Villiers.
Klein Kadet Reeks nr. 5 (Kadetreeks).
Boek en stofomslag nog baie mooi.
Hierdie verhaaltjie was bekroon met twee Noorse letterkundige pryse.