Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eg Suid-Afrikaanse koekversieringsgids, geskryf deur 2 internasionaal bekende deskundiges met bykans elke aspek van kunsvorm. Vir beginner maar Ook wenke en idees vir ervare versierders. Met Volkleurfotos van koeke vir spesiale geleenthede, talryke lyntekeninge en 'n afdeling met volgrootte patrone met ruimte vir eie fotos en aantekeninge.
1988 Human & Rossoueau ISBN 0798123095 Netjiese Hardeband goed gebind skoon wit bladsye 160 bladsye.