Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het, word met 'n fyn hand aanmekaargeweef. 'n Skrywer onthou haar ma se verhaal oor hoe sy onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, kom sy af op die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, 'n sendelingsvrou. Van hier volg sy die spore na van nog vroue wat hul eens op 'n tyd in Wellington bevind het.
2011. Sagteband, 224 bladsye. Baie goeie toestand, netjies en stewig gebind. Minder as 1kg.