Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Marianas is een van ons toprestaurante en is maande vooruit volbespreek. Op die agterstoep eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is nou is die lekkerte in 'n boek omskep. 'n Pragstuk van 'n boek ingedeel volgens die seisoene van die jaar.
TITLE: Marianas se vier seisoene
AUTHOR: Mariana Esterhuizen
SKU: 9780798169929
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 21/10/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 192
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 200 mm x 270 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr