| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net na die Groot Trek tot in die 1940's. Dis die wereld van wilde boere transportryery jag oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel.
TITLE: MARICO SE MAMBAS
AUTHOR: SWANEPOEL,
SKU: 9780798150699
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2010
BINDING: Softcover
CONDITION: New