Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
STORIE OOR MARIA CELLIERS in Tweede Boere Vryheidsoorlog en griepepidemie 1918. Roman van herinneringe: Die bejaarde Maria du Preez, gebore Cilliers, kyk terug na al die dinge wat met haar gebeur het, al die mense wat haar lewenspad gekruis het en die groot politieke gebeure wat die agtergrond vorm van die klein lewe van gewone mense. Herinneringsgrepe uit haar lewe vertel 'n gesinsverhaal wat oor vier geslagte strek. Die titel van hierdie roman is ontleen aan die gedig “Suiwer Wiskunde” van N.P. van Wyk Louw uit sy bundel Nuwe Verse.