Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Malan F. S. Marie Koopmans De Wet Met 'n Inleiding Deur Dr. F. V. Engelenburg. Kaapstad: Juta, 1924. 1ste. Skaars item. Die lewensverhaal van een van Suid Afrika se mees besondere en gerespekteerde vroue in die land se geskiedenis soos beskryf deur 'n persoon wat haar besonders goed geken het. Sy het hom dan ook haar versameling persoonlike briewe en 'n houer gevul met persoonlike skrywes en dokumente nagelaat waaruit hy unieke informasie en insig oor en van die persoon Marie Koopmans De Wet kon put. xxiii, 263 p. met verskeie s+w ill. Rugkant van item verbleik en boonste kwart daarvan se voorste naat is los en onderste gedeelte gekraak. In die algemeen 'n goed bewaarde eksemplaar waarvan teksblok skoon en bind stewig is. 125x190mm Hoog. Goed. Hardeband. (#000338)
VIR MEER BESONDERHEDE OOR EN BEELDE VAN ITEM, KONTAK VERKOPER.
KOOPMANS DE WET, MARIE DE WET, HUIS, AFRIKANER VROUE, KULTUUR, SUID AFRIKA, GESKIEDENIS, KAAP KOLONIE,