Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Marie van der Merwe, starting at only R1 - 00!
Description:
Dokter Debbie de Wet is 'n ongetroude enkelouer. Derek, die pa van haar kind, was 'n renjaer en is 'n week voordat hulle sou trou, in 'n renmotorongeluk dood. Na haar ouma Liesbet se dood doen Debbie aansoek om 'n betrekking by die hospitaal op Matoemie, 'n groot landgoed op die platteland. Sy wil haar dogtertjie, Biebs, wegneem uit die stad se besoedelde lug omdat Biebs soms asma-aanvalle kry. Toe vind Debbie uit die landgoed behoort aan Samuel Morgenroodt, Derek se pa. Sy het die Morgenroodts nog nooit ontmoet nie, want hulle het nie gereaggeer op haar brief waarin sy hulle laat weet het van Biebs se geboorte nie. Sy besluit nietemin om die pos te aanvaar, in die hoop dat die Morgenroodts vir Biebs sal aanvaar. Die eerste persoon wat sy op Matoemie ontmoet, is die chirurg, dokter Ben Reitz. Hy is uit die staanspoor aanvallend en ongeskik teenoor haar. Sy vind boonop uit dat hy onder valse voorwendsels by haar ouma gaan uitvind het oor haar en Biebs. Sy houding is all genoeg om haar te laat besluit dat sy nie daar wil bly nie, maar dan word haar lewe nog verder versuur deur Roma Britz, 'n beeldskone skryfster wat enigiets sal doen om Ben hare te maak. Maar Samuel Morgenroodt is in ekstase toe hy Biebs ontmoet, want sy lyk net soos sy geliefde Derek. Hy en sy vrou, Leonie, raak geheg aan Biebs en dit word vir Debbie al hoe moeiliker om weg te gaan. Durf sy haar eie geluk bo die van haar kind stel?
The Novel is in a very, very good condition.
It's a Hardcover.
ISBN: 0-7993-2763-8
Any other question? Please ask.
Also remember, if item is equal or more than R50 - 00, FREE SHIPPING.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.