Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie goeie kondisie.
"Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig.
Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klimĀ
sy tussen die kanne agter op die melklorrie. En jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie."