Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Maklike kombuistuin, omgewingsvriendelike beplanting, grondbewerking, interessante resepte. Volledige tuinplanne vir verskillende kombuistuine waar groente op dekoratiewe wyse met blombeddings geintegreer word. Handige wenke vir woonstel- en meenthuisinwoners oor die kweek van groente enkruie in 'n beperkte ruimte.
ISBN 0798136421 Human & Rousseau 1997 netjiese geillustreerde sagteband goed gebind skoon wit bladsye in beskermer 176 bladsye, netjiese biblioteekstempel op eerste lee bladsy.