This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
adriani lombard1 1 × R85.00
26 Apr 20:47

Similar products

F.W. De Klerk Die Outobiografie: Die Laaste Trek - 'N Nuwe Begin - F.W. De Klerk
R180.00
'n Swerwer op die sonpad deur W.A. de Klerk(dorsland)
R89.00
Die Nuwe Afrikaan: 'n Reis Deur Angola - Joubert, Elsa
R215.00
Klein Reis deur Drakenstein - W.A. de Klerk
R120.00
Marike de Klerk - 'n Reis deur Somer en Winter & 'n Plek waar die Son weer skyn
Sold

Marike de Klerk - 'n Reis deur Somer en Winter & 'n Plek waar die Son weer skyn

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT9078
Bob Shop ID
36517575

'n Reis deur Somer en Winter oorvertel deur Maretha Maartens - Carpe Diem - 1998, eerste uitgawe, eerste druk - 222pp, sagteband in goeie toestand - Intern: een stempel op eerste bladsy.

Op die omslag word dié verhaal van mev. Marike de Klerk, vrou van
die voormalige staatspresident mnr. F.W. de Klerk, só bekend gestel:
``Marike, het hy (haar pa) voor haar geboorte reeds geweet, sou
anders wees. Sy sou die stof van die meule op Tweespruit agterlaat
en deur ander landskappe na 'n eie bestemming reis.
``Dat die kind wie se oorsprong in Tholen in Zeeland lê,
uiteindelik aan die sy sou staan van 'n man wat bestem was om 'n
lotsbepaler in Afrika te wees, dat Marike by die tafels van konings
sou aansit, dat sy die letsels van kanker onder ontwerpersbaadjies
sou moes versteek, dat roem sy eie prys het en dat sy ook bestem was
om ongekarteerde landskappe te betree, dié sou niemand kon voorsien
nie.

``Marike de Klerk se reis deur somer en winter, deur landskappe van
lig en stormwind, maar veral haar reis na die sin van dinge en na
God, is 'n onvergeetlike vertelling, 'n vroueverhaal met 'n trefkrag
oor grense heen, 'n bittersoet liefdesverhaal.''

'n Plek waar die son weer skyn oorvertel deur Maretha Maartens - Carpe Diem - 1999, eerste uitgawe, eerste druk - 190pp - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

De Kler se tweede tweede boek vertel van die lewe na 'n egskeiding. ``Ek voel ek kan dalk nog 'n diens lewer aan mense wat deur 'n krisis is.'' Die boek, 'n Plek waar die son weer skyn, is deur Maretha Maarthens oorvertel en vertel van De Klerk se 48 trappe van herstel ná ``die onherbergsame landskap van verlies''.

Recently viewed

SOUTH WEST AFRICA COMMAND POCKET FLASH ( ONE PIN REPAIRED ) L211
R1,000.00 No bids
TANITA TIKARAM Cant Go Back CD SOUTH AFRICA Cat# EDCD 103
R170.00
Hot Wheels Hotwheels Model Car First Ed 2020 111/250 Nissan Silvia S13 Speed Graphics 1/64 scale
R85.00
45% OFF
1Pc Beige For iPhone 11 Two Finger Crosses Phone Case
R164.00 R299.00

Customer ratings: 1 ratings

excellent! thank you
29 May 2011