This auction has been won.
Leading
Bitsie3 1 × R42.00
8 Aug 16:16

Similar products

n Pot vol Winter - Maretha Maartens
Secondhand
R50.00
n Pot vol Winter - Maretha Maartens (Tienerfiksie)
Secondhand
R22.17
Marike se Laaste Dans - Steinmair, Deborah
Secondhand
R35.00
'N POT VOL WINTER - MARETHA MAARTENS
Secondhand
R25.00
Marike reis deur Somer en Winter Marike de Klerk se verhaal soos oorvertel aan Maretha Maartens.
Sold

Marike reis deur Somer en Winter Marike de Klerk se verhaal soos oorvertel aan Maretha Maartens.

Secondhand 1 was available
R4.00 minimum increment
R42.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
296732773

Marike reis deur Somer en Winter Marike de Klerk se verhaal soos oorvertel aan Maretha Maartens.

Biografie van Marike de Klerk, gewese eggenote van oud-president F.W. de Klerk. Marike: ’n reis deur somer en winter bied ’n blik op die lewe van ’n vrou van ’n bekende politikus, met al die opwinding en frustrasies wat daarmee gepaardgaan. In die laaste hoofstuk vertel Marike van die verhouding wat F.W. met Elita Georgiades het en met wie hy later getroud is, en die hartseer en emosies in hierdie tyd. Na Marike en F.W. se egskeiding skryf Marike met Maretha se hulp hierdie boek om die gevoelens van verwerping en eensaamheid na die egskeiding te verwerk.

 Toestand: sagteband, baie goeie toestand, geen merke. Goed gebind.

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

 

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!

 

Recently viewed

See more
For BMW X1 E84 2010-2015 4pcs/Set Car Auto Soft Plastic Splash Flaps Fender Guard
New
R1,284.04
9% OFF
TEKNOSA SHOCK MOUNTING For VOLVO S80 [2] 2.5T (B5254T6)(20V 147KW) 06-09
New
R1,309.00 R1,439.00
1pcs SK121 Square Fly Trap Flea Trap Pet Household Flea Light Catcher(US Plug)
New
R307.88
Xbox Doom 3 Limited Collectors Edition / Brand New (Sealed)
New
R2,599.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Thanks You
17 Oct 2017