Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mariken van Nymengen, Rob Antonissen Vertaler.
“Die Ware en wonderbaarlike verhaal van Mariken van Nymengen, uit die Middelnederlands vertaal deur Rob Antonissen, ‘n mirakelspel.
Tafelberg-Uitgewers, eerste uitgawe, 1979, 54p.
Human en Rousseau, 2011, 506p. EERSTE DRUK
Toestand: hardeband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling, geringe rakslytasie, goeie toestand, Naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.) AGV BTW verhoging
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in ‘n stad of groot dorp.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!