Marilyn - Chanette Paul

New
1 available
R279.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
MSB0286
Bob Shop ID:
593349991

Marilyn is die vervolg op die Vywervrou-trilogie bestaande uit Lira, Mirre en Corali:

Al is sy gelukkiger as ooit in haar lewe noudat sy omring is van haar geliefde vywervroue, weet Marilyn heimlik sy is nie een van hulle nie.  Sy is 'n kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes insleep en verdrink.  Iets waarmee sy gedink het sy vrede gemaak het.

Met die pandemie wat die wreld op sy kop keer en die ouderdom wat haar al hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie vreemd dat haar gedagtes deesdae aanhoudend terugfoeter na die verlede toe nie.  So ver terug as daardie jaar toe sy en Paul Avenant ontmoet het, en die gevolge daarvan wat uitgeloop het op haar ware annus horribilis.

Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie.  Een onbesonne ding na die ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het.  Hier waar sy met haar seun kon herenig en, as enorme bonus, hegte vriendskappe met die vywervroue kon smee.

Sy was sowaar naef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in die regte plekke val.  Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef 'n mens se sondes haal jou altyd in.  Selfs sondes wat jy nie gepleeg het nie, maar wel 'n aandeel aan gehad het.

As sy maar net in hierdie laaste pylvak van haar lewe soos Edith Piaf kon s:  "Ek berou niks nie", maar sy kan nie.

More from this seller

View all
R30 shipping
Zackie Mostert omnibus 3 - Jaco Jacobs
R219
R30 shipping
Leggings - grey & white
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 7 - Leer onder die see
R65
13% OFF
Tippie soek insekte (vlak 4, boek 7) - Jose & Reinette Palmer
R39 R45
Add to cart

Similar products

R30 shipping
The Rapture Trap by Paul Thigpen
R170
R30 shipping
66% OFF
Intimacy - Jean-Paul Sartre
R850 R2,470
Paul - A very short introduction
R70
Winter Journal - Paul Auster
R89