Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
David Philip, 2006, 1ste uitgawe. Very Good paperback, neat and clean, unmarked, covers lightly rubbed, 160 pp.
Marjorie Wallace se verbintenis met Suid-Afrikaanse kuns en Afrikaans as taal, loop oor 'n halfeeu. In hierdie tyd het sy as buiterstaander in die harte van Suid-Afrikaners gekruip en 'n huishoudelike naam geword. Marjorie Wallace, die kunstenaar in eie reg en Jan Rabie se Jorie. (Agterblad)