Free shipping is available from Retro Junkie for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Retro Junkie View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Markte is toenemend gewild en elke klein dorpie en hip woonbuurt het deesdae sy eie mark, n gunsteling uitstappie vir oud en jonk.
Die koskenners en skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy nooi jou uit om deel te word van dié lekkerte.
Hulle boek is propvol nuwe, oorspronklike en kreatiewe resepte vir self geniet of vir present-gee of verkoop om jou inkomste aan te vul.
Resepte soos waatlemoenkoek, macadamiabobotie, sjokolade afdrukke, oopgesig Aloo pasteitjies, Ouma se melktert en marshmallow reënboogkoek is maar van die baie verrassings wat wag.
n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing.
Elke hoofstuk is pragtig ontwerp om by elke spesifieke mark te pas. Die hoofstukke dek onder meer: