Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n van die belangrikste Joodse feeste, die Paasfees, was op hande. Van oral het die Jode na Jerusalem gestroom om hierdie fees by te woon. Min het Markus geweet dat Jesus en sy dissipels die tradisionele paasmaaltyd in die bovertrek van die huis van sy moeder sou eet Markus: 'n Ooggetuie is die verhaal van 'n man wat alles meegemaak het'n ontmoeting met Jesus, die ontstaan van die vroee kerk, gebeure wat die geskiedenis van die wereld verander het Hierdie is 'n boeiende verhaal waarin die leser saam met Markus deur die stofstrate van Palestina van amper twee duisend jaar gelede kan loop.