Markus Stermuis Op Die Sojoes 3 2 1-Marianna Brandt
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Paperback 163 pages
'n Humoristiese verhaal oor drie muise, Markus Grysmuis, Viktori Kaasetti en Joerie Muisenhof se avonture wanneer hulle per ongeluk saam met die Suid-Afrikaanse, Italiaanse en Russiese ruimtevaarders op die Sojoes-ruimtetuig op pad na die Internasionale Ruimtestasie beland. Voordat die vuurpyl opgeskiet word, trotseer die drie die allervreeslikste gevare en toetse in Kazakstan; eers in die Sterstad en dan in Baikanoer. By die Internasionale Ruimtestasie aangekom, ontmoet die drie muise drie nuwe vriende; die gelukbringers wat die ruimtevaarders saamgeneem het: Bephu die beertjie, Pommelina die tosselpop en Froggel die padda, wat al drie lewendig geword het toe die vuurpyl die aarde se atmosfeer verlaat het. Terwyl die ruimtevaarders hulle toetse en eksperimente doen, beleef die drie muise en die drie speelgoed die ongelooflikste avonture. Die feite in die verhaal is nougekeurig nagevors en dra by tot die bekoring daarvan.