Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Markus vermoed n verhaal is onortodoks daarin dat die vertelproses self hier die pas aangee en meerdere vertellers karakters voorstel en uit die verhaal uitskryf. Eindelik word dit dan n boek oor die relevansie van irrelevansie, geteken met splinters visioene teen die agtergrond van n Suid-Afrika gewikkel in n burgeroorlog.
Softcover. Afrikaans. Taurus. 1987. ISBN: 947046143. 74 pp. Good. Book No: 2505659