Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die geleidelke verbrokkeling van 'n vrou se psige wat lei tot kranksinnigheid. |
Jaar | 1940 (EERSTE UITGAWE) |
Uitgewer | Nasionale Pers |
Bladsye | 230 bladsye |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, ouderdomsvergeling, rakslytasie, skoon toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.