Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1921 hardeband - geen stofomslag - 365 bladsye, die hardeband is effens verweer en het merkies aan, verskeie geel vlekkies in die boek, op bladsy 7 is daar n baie klein skeurtie aan die kant van die bladsy, die teks is skoon en daar is GEEN los bladsye nie maar die binding tussen die hardeband en die binnekant is baie los en die net van die binding is dudelik sigbaar, veral aan die agterkant is dit redelik los - die binnekant is dus goed maar die binding is losserig, versending R35 in RSA- GEEN oorsese versending