Marthinus Theunis Steyn  n Lewensbeskrywing - N. J. van der Merwe (Deel 1) Marthinus Theunis Steyn  n Lewensbeskrywing - N. J. van der Merwe (Deel 1)
Marthinus Theunis Steyn  n Lewensbeskrywing - N. J. van der Merwe (Deel 1) Marthinus Theunis Steyn  n Lewensbeskrywing - N. J. van der Merwe (Deel 1)

Marthinus Theunis Steyn – ‘n Lewensbeskrywing - N. J. van der Merwe (Deel 1)

Secondhand 1 available
R355.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N682
Bob Shop ID
654382975

Toestand: Goed. Randverweer op stofomslag. Roesvlekkies op teksblok.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Uitgegee: 1921 (Nasionale Pers)
Bladsye: 275
ISBN:

Wie die ongekunstelde nederigheid en grootse eenvoud van pres. Steyn se karakter geken het, sal dit nie bevreemdend vind nie dat hy oor sy eie lewensbeskrywing haas nie te spreek was nie. Van n uitgawe nog tydens sy lewe en met sy imprimatur wou hy beslis nie hoor nie.

Ses dae voor sy dood het die skrywer hom vir die laaste maal gesien. Die President was opgewek en sy gesondheid buitengewoon goed. n Versoek van iemand uit die Transvaal om verlof te bekom om die lewe van die President te beskrywe en uit te gee, het die saak van n biografie te berde gebring. Soos altyd het hy hom daarteen versit. Tog het dit gelyk of hy dié slag ernstiger daaroor nagedink het; want nog dieselfde dag het hy aan die skrywer gesê dat as die geskiedenis van die Vrystaat dit tog verg dat sy lewensgeskiedenis sal beskrywe word, dit sy verlange was dat die skrywer, mits hy daar behae in skep, die persoon sal wees wat die werk ter hand sal neem.

Die opdrag word dadelik as n eer en voorreg aanvaar. Wat sou makliker wees en aangenamer as om van tyd tot tyd Onzerust te besoek, toegelaat te word tot die verbasende skatkamer van president Steyn se geheue en dit vir die nageslag te bewaar ?

Add to cart

Recently viewed

See more
80% OFF
AUSTRIA 1983 Catholic Students' Societies UNH SG 1964
Secondhand
R3.80 R19.20
Nicci French The Lying Room
Secondhand
R89.00
Chiffon evening dress
New
R1,511.00
Die Tier van Siam - Meiring Fouche (FA Venter) - Maagd van die See reeks
Secondhand
R70.00

Similar products

Van penkop tot hoofleier - J de V Heese - 1941 - Lewensskets van DR NJ van Merwe - Voortrekkerleier
Secondhand
R250.00
Supervan I The Memoir Of Sas Greatest Driver And His Alter Ego - Sarel Van Der Merwe
Secondhand
R160.00
5% OFF
AANSTAP! VOORWAARTS! HW van der Merwe. 1958 / memoirs
Secondhand
R417.75 R439.74
Die Boodskap van 'n Man, Lewenskets van Prof. J du Plessis - G.B.A. Gerdener
Secondhand
R200.00