Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITGEWER | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge. | |
PUBLIKASIEDATUM | 2013 | |
UITGAWE | 1e uitgawe, eerste druk. | |
BOEKTIPE |
| |
GROOTTE | 21.5 x 27 cm | |
AANTAL BLADSYE | 206 | |
MASSA | 946g | |
TOESTAND VAN BOEK EN AANTEKENINGE | Die boek is nuut. 'n PRAGTIGE PUBLIKASIE MET ILLUSTRASIES OP FEITLIK ELKE BLADSY. Die boek is uitgegee deur die FAK op 16 Desember 2013 om die 100 - jarige herdenking van die onthulling van die Vrouemonument in Bloemfontein te herdenk. Dit bevat 'n groot aantal artikels wat geskryf is oor die Vrouemonument en in verskeie publikasies verskyn het gedurende die vooafgaand eeu asook items wat die Vrouemonument en die ontstaan van hierdie ikoniese monument wat die rol en lyding van die vrou in die Anglo - Boereoolog van 1899 - 1902 herdenk. Die redaksie van die publikasie was behartig deur Marthinus van Bart.
|
|