Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Antieke Griekeland , meer as 3000 jaar gelede. Wie is die reusagtige Hercules? Sal hy jou saamneem op sy opwindende avonture? Kan jy hom help om sy moeilike en vreemde take te voltooi? Wat gaan gebeur? Besluit self ....
2007 LAPA uitgewers sagteband sonder bladsynommers met volkleur illustrasies.