Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Patrone om geskenke en erfstukke te maak vir die huwelik, die doop en ander feesdae. INHOUD: Kwiltwerk, wenke, lintrosies, juwelekissie, kwilt vir bruidsbed, bedlampies, spieeltjie, die doop, foto-album, dooprokkie, moedersdag, sneesdoekiehouer-huisie, borsspeld, kussings, Kaaps-Hollandse huisies, vissershuisie, voeltjies en tarentale, swart t-hemp, kwlt vir student, lampskerm, kerskous, kersboomversiersels, kerskaartjies, kerskrans, patrone.
ISBN 079812735 Human & Rousseau 1990 Sagteband met 64 bladsye goed gebind en skoon.