Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1973 Tafelberg uitgewers hardeband met stofomslag 144 bladsye. Hierdie is n eks biblioteekboek dus let asb op die volgende:
Die stofomslag is verweer, hardeband het n paar klein merkies aan en toon verwering aan die onderkant van die voorblad, daar is stempels voor en agter in die boek, voor in die boek is die wit koervertjie (kaartjiehouer) en die vel vir die stempels geplak,n paar van die bladsye het klein geel vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding nog goed, versending R25 in RSA