Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en Stofomslag in baie goeie toestand - MAAR die eerste blanko bladsy is verwyder - seker omdat daar 'n boodskap of iets op was - Tafelberg 1987.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.