This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Afrikaans Na Apartheid - WEBB,VN
New
R105.00
PHILBRICK, Rodman - Max the Mighty - (Excellent Paperback)
Secondhand
R24.00
44% OFF
Nabulela [Afrikaans]
New
R59.00 R105.95
Moderne Media: Telekommunikasie (Afrikaans)
Secondhand
R40.00
Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback) Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback) Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Sold

Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R169.00
R140.00
17% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MHYC-3253-G5A0
Bob Shop ID
504588947
Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Drie immergewilde Pinkenolsie-stories nou in een handige omnibus.

Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die im-mer-ge-wilde Pinkenolsie. Dit bring 'n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis 'n wonderlike geskenk wat kinders sal koester selfs wan-neer hulle al groot is.

Jy is spesiaal

Die Wemmels doen elke dag dieselfde ding: hulle plak f goue sterre f grys kolle op mekaar. Die wat mooi en ta-lent-vol is, kry altyd goue sterre. Die wat egter min kan doen of stukkende hout het, kry lelike kolle. Kinders sal mal wees daaroor om te sien hoe Eli vir Pinkenolsie oor-tuig dat hy baie spesiaal is, net soos hy is! So sal hulle be-sef dat hulle self ook kosbaar is vir God.

Jy is myne

Die behoefte om "belangrik" te wees veroorsaak al weer chaos in Wemmeldorp. Pinkenolsie is natuurlik weer in die middel daarvan. Volg sy avontuur terwyl hy 'n les leer wat kinders altyd moet onthou: dis nie wat jy het wat jou kos-baar maak nie, maar die feit dat jy aan God behoort.

Die heel beste

Wanneer Alta Wonderlik in Wemmeldorp aankom, wil al-mal deel van haar klub wees. Pinkenolsie mag nie deel wees nie, want hy is van die verkeerde hout gemaak. Eli die houtsnyer wys vir Pinkenolsie dat hy baie spesiaal is omdat Eli hom gemaak het. Kinders sal besef hulle hoef nie soos iemand gewild te wees om spesiaal te wees nie. God het elkeen van ons met 'n doel gemaak soos ons is.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Max Lucado Children's omnibus.

Features

SummaryDrie immergewilde Pinkenolsie-stories nou in een handige omnibus. Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die im-mer-ge-wilde Pinkenolsie. Dit bring 'n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het...
AuthorMax Lucado
PublisherCUM
Release date20151019
Pages100
ISBN1-4316-1402-5
ISBN 13978-1-4316-1402-8
Max Lucado Kinderboek - Omnibus (Afrikaans, Paperback) Picture 1

Recently viewed

See more
Chirico Spun Metal Pendant
New
R1,544.00
Imani Bedside Table Pedestal
New
R2,500.00
4PCS Black+RED LHD 4 Doors Armrest Panel Leather Cover Inner Trim for MK5 2005-2010 with Tools
New
R692.00
63% OFF
1pc Purplesize L Pet Bag
New
R1,173.00 R3,198.00