Max Lucado Kinderboek Omnibus Max Lucado Kinderboek Omnibus
Max Lucado Kinderboek Omnibus Max Lucado Kinderboek Omnibus

Max Lucado Kinderboek Omnibus

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R219.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
KDS521 CUM^
Bob Shop ID
624399449

Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die immergewilde Pinkenolsie. Dit bring 'n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis 'n wonderlike geskenk wat kinders sal koester selfs wanneer hulle al groot is.

Jy is spesiaal
Die Wemmels doen elke dag dieselfde ding: hulle plak óf goue sterre óf grys kolle op mekaar. Dié wat mooi en talentvol is, kry altyd goue sterre. Dié wat egter min kan doen of stukkende hout het, kry lelike kolle. Kinders sal mal wees daaroor om te sien hoe Eli vir Pinkenolsie oortuig dat hy baie spesiaal is, net soos hy is! So sal hulle besef dat hulle self ook kosbaar is vir God.

Jy is myne
Die behoefte om "belangrik" te wees veroorsaak al weer chaos in Wemmeldorp. Pinkenolsie is natuurlik weer in die middel daarvan. Volg sy avontuur terwyl hy 'n les leer wat kinders altyd moet onthou: dis nie wat jy het wat jou kos¬baar maak nie, maar die feit dat jy aan God behoort.

Die heel beste
Wanneer Alta Wonderlik in Wemmeldorp aankom, wil almal deel van haar klub wees. Pinkenolsie mag nie deel wees nie, want hy is van die verkeerde hout gemaak. Eli die houtsnyer wys vir Pinkenolsie dat hy baie spesiaal is omdat Eli hom gemaak het. Kinders sal besef hulle hoef nie soos iemand gewild te wees om spesiaal te wees nie. God het elkeen van ons met 'n doel gemaak soos ons is.

Add to cart

Recently viewed

See more
By midnight by Mia James
Secondhand
R25.00
The Lost Symbol by Dan Brown (Hardcover)
Secondhand
R70.00
SALMON FISHING ON THE GRAND CASCAPEDIA BY E W DAVIS LIMITED EDITION OF 750 COPIES
Secondhand
R1,260.00
GOODACE / DOUBLE USB WALL SOCKET BLACK (4X4)
New
R199.00

Similar products

Free shipping
'n Kas Vol Monsters Omnibus (6 in 1)
New
R299.00
Free shipping
Smart-Kids I Am Four
New
R165.00
Free shipping
Reenboogrant Maats : Omnibus 2 (3 in 1)
New
R309.00
Free shipping
Vat En Voel - Klein Masjinis
New
R132.00