Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
83 noukeurige uitgewerkte ontdekkigsreis en openbaring roetes(toere) om reisiger te help met onbekende. Elk van 83 toere kan in een dag afgele word. Almal vorm 'n kring in die sin dat hulle in dieselfde dorp of stad begin en eindig elke keer met ander pad. By elke toer is daar 'n kaart met gedetailleerde roeteaanwysings, interessante aspekte van die gebied en volkleurfoto's Besienswaardighede waarvoor die reisiger op die uitkyk kan wees in Wes Kaapland, Suid Kaapland, Oos-Kaapland en Omringende gebiede, Kaapse binneland, Oranje Vrystaat en Lesotho, Natal, Transvaalse hoeveld, Oos Transvaal. Skilderagtige Enklave, koninkryk van Swaziland, Jock se jagveld, antieke myndorpie, Masorini museum Krugerwildtuin, Zeederberg poskoets,Magoebaskloof en die Koedoesriviervallei, Soutpansberg, Waterberg,Magaliesberg,Hartebeespoortdam, goud oorsaak van oorlog, oudste dorp in Transvaal, Vaaldam, Skuilplek van die witrenoster ens. ens.
STRUIK UITGEWERS 1986 EERSTE UITGAWE groot KOFFIETAFEL PRENTEHARDEBAND 192 BLADSYE MET INDEKS TOERGIDS. Naam inskripsie op eerste los endbladsy geskryf. Skoon bladsye goedgebinde boek sonder stofomslag.