Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Malene Breytenbach
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Die wit Ferrari wat by Maya se gastehuis opdaag, is irriterend - veral teen die spoed wat die bestuurder verkies om te ry. Hy is beslis nie haar maklikste gas nie, net die gewildste ...
Gou moet sy uitvind die naam waaronder hy hier tuisgaan, is nie sy regte naam nie. Wat seker nie te verwonder is nie want n man van sy
statuur wil nie sy doen en late aan die groot klok hang nie. Eintlik wou hy net hier kom rus.
En dit is nie net die talle ander vroue wat oor hom swymel nie. Maya verloor self haar hart. Maar hierdie man het die wêreld se vroue aan sy voete.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.