Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaans account of travel from the Cape to the Zambezi via Zimbabwe and back via Botswana.
Zambezi is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M.C. Botha bekende skepper van fiksie het per Kombi deur Suid-Afrika Zimbabwe en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen Hoe hy ontvang is by doeane en padblokkades en deur gewone mense; wat Radio Moskou na Afrika uitsaai en wat die media in Zimbabwe van Suid-Afrika sê; hoe wild en ongerep wildtuine noord van die Limpopo nog is hoe gevaarlik gebiede waar daar gewapende onrus is Zambezi is n interessante tydsdokument onderhoudend geskryf en aangevul met fotos wat die skrywer self geneem het. Teks op agterkant van sagteband".
1988 Human en Rousseau illustrated RARE afrikaans softback, well-binded, clean pages, very light age marks to endpages, 192 pages.