In Mede-wete,n aangrypende nuwe digbundel deur Antjie Krog, word temas soos taal, geheue en gewete met n nuwe intensiteit en belenheid hanteer. Dit is haar eerste digbundel in 8 jaar.Di gedigte laat blyk duidelik haar diep verknogtheid aan haar geboortegrond en haar volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse geskiedenis en samelewing. Terselfdertyd herdefinieer sy haar identiteit as Afrikaanse digter. Te midde van verse waaruit haar woede en afkeer ten opsigte van sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook boeiende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug waarin die stemme en gesprekke opklink wat ons elke dag hoor. Ook verse oor oudword en afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela n hoogtepunt is.Maar dit is veral weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep dat Antjie Krog n opwindende digbundel lewer. Mede-wete - Antjie Krog. . ISBN 9780798167871
Title: Mede-wete
Author: Antjie Krog
Number of pages: 120
ISBN: 9780798167871
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever