Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
G. Oberholzer D.Sc., Sci Nat & P.A.J. Ryke (Jr) M.Sc., Sci Nat. Groot swaar 340mm x 245mm boek. Hardeblad, geen S/J, eerste uitgawe, eerste druk Feb 1993, 362 bladsye. Gedruk deur Haum.
Alhoewel die boek primer bedoel is as 'n handleiding vir studente en 'n bron waaruit dosente sinvolle kursusse vir voor-en-nagraadse studente oor hierdie onderwerpe kan saamstel, sal dit ongetwyfeld ook waarde he vir die praktiserende dokter, veearts, apteker en vele ander wat in hierdie gesondheidsaspekte van die mens belangstel.
Kondisie: Ligte rak-verweer aan die buiteblad, ligte vuil merkies op eerste skudblad, vorige boekwinkel stempel, verder nog in goeie kondisie. "SKAARS BOEK"
Posgeld: Postnet R120.00