Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Meulsif
Vir huishoudelik gebruik in oorlogtyd
In goeie werkende toestand
Sif uitstekende toestand
Het nie 'n deksel nie
Kondisie soos per foto
H 29cm; L 36cm; D 18cm
Posgeld SAPO R100 (Gewone pos)
Betaling binne 48 uur