R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
JY KAN IN OORWINNING LEEF!As gelowiges verkeer ons elke dag in 'n stryd met die Bose. Die goeienuus is dat Jesus reeds die stryd gewen het! Ons aandeel is om die vyandse strategie te herken en ontslae te raak van die vestings wat hy in onslewens probeer oprig. Hierdie boek sal jou prakties toerus om vestingssoos ongeloof, leuens, seksuele sonde, jaloesie en onvergewensgesindheidte oorkom.Vind uit:hoe hierdie geestelike oorlog daar uitsien;hoe die vyand waarmee ons te doen het, lyk;hoe ons sy vestings in ons lewe kan herken;hoe spesifieke vestings in ons lewe ontstaanen funksioneer, enhoe om elke dag in oorwinning te leef.Nina Smit beklemtoon die belangrikheid daarvan om God se wapenrusting aante trek, die krag van gebed te besef en om jouself daagliks aan God te wy.Elke hoofstuk bevat Skrifgebaseerde gebede oor die onderwerp onder be-spreking. Daardeur kan jy jou 'gedagtes ruil vir God s'n', s jou denke ver-nuwe en waarlik as 'n oorwinnaar leef.