Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos 'n mens laat voel, maar sy broer Jacob wat haar weer soos 'n vrou laat voel - al lyk hy op die oog af ook hoe stuurs.
En al gou blyk dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid deureengevleg is in 'n vertelling van twee gemeenskappe, wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop.
Meeulanders, die boek, is die hele, volronde storie wat die televisiereeks een van die populerste ooit gemaak het.