Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: | Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland aan die Weskus. Op die eiland laat Attie Langhans haar weer soos 'n mens voel, en sy broer Jacob laat haar weer soos 'n vrou voel-al lyk hy op die oog af ook hoe stuurs. Maar die eiland se lief en leed staan nie los van die dorpslewe nie op die vasteland nie. Die twee gemeenskappe se stories oor ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid loop hand aan hand, en Ryna bevind haar in die middel hiervan. 606 min. |
Starring: | Michele Burgers Andre Rootman |
Category: | Afrikaans, Box Set |
Age Restriction: | ALL AGES |