Megaboere - Wynand Dreyer
Megaboere - Wynand Dreyer

Megaboere - Wynand Dreyer

Secondhand
1 available
R100.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615529845

2016 sagteband met 201 bladsye soos nuut.

Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir twee seisoene vasgenael gehou, en n derde een is op pad. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, vervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig tot dusver in die reekse geval het. 

 

Hy bied nie net interessante profiele oor gevestigde en opkomende boere met uitsonderlike ondernemingsgees nie; hy probeer die suksesresep ontrafel wat hedendaagse boere in staat stel om die aarde op volhoubare wyse te benut. Of jy self aan die stuur van n boerderyonderne¬ming staan en of jy bloot nostalgies voel oor jou voorgeslagte se geskiedenis wat op boereplase beslag gekry het, een ding is seker: jy sal verwonderd staan oor die kreatiwiteit en vernuf wat dit verg om Suid-Afrika se voedselmandjie vol te hou. 

 

Volg vir Wynand op paaie wat lei tot die verste uithoeke van die land en ontdek die grond¬beginsels wat van boere pro-aktiewe entrepreneurs en sakemanne met visie maak.

More from this seller

View all
R30 shipping
Stories Gogo told me / Lisa Grainger
R100
Onwaarskynlike engele - Rachelle Greeff
R45
R30 shipping
Die Bybel in Afrikaans - Dr. J.A.S. Oberholster
R120
Die Verkrampte Aanslag - J.H.P. Serfontein
R70
Add to cart

Similar products

55% OFF
Die Dorperboer2012 - Freddie Dreyer
R50 R110
R30 shipping
etiket vir vandag anne dreyer
R120
R30 shipping
Oorlogsavonture van Generaal Wynand Malan - H.J.C. Pieterse
R200
So glo ons - Koekemoer, Dreyer & Van Wyk
R65