Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MEISIE AAN 'N TOU deur Ilse Steyn
Die band van die liefde is soms ongewoon...
Hardeband met stofomslag. Sien foto vir toestand van boek. Bladsye effens verkleur. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van vergange dae wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie vir die koue wintersaande. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.