| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale en in Die meisie op die bus ander liefdesverhale blom die liefde tussendeur al die avontuur. Die humoristiese âœSes dooie bees langs die grensdraadâ gaan oor twee verliefdes wat eers die jare lange vyandskap tussen hul vaders wat ook bure is moet blus alvorens hulle kan afhaak.
TITLE: MEISIE OP DIE BUS EN ANDER LIEFDESVERHAL
AUTHOR: IMMELMAN,D
SKU: 9781485304296
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 16/04/2016
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New