| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skreeusnaaks en uittartend soos net Deon Maas kan. Hier ontsien Maas niks of niemand nie. Hy skryf onbeskaamd oor eg Suid-Afrikaanse heilige koeie. Afrikaans op kampusse baarde banting die Guptas en die Stellenbosch Mafia loop deur onder die uitgesproke skrywer se skerp pen. Dit is vlymskerp omstrede en onvergeetlik.
TITLE: MELK DIE HEILIGE KOEIE
AUTHOR: MAAS,D
SKU: 9780624081166
PUBLISHER: Tafelberg-Uitgewers
DATE PUBLISHED: 2016
BINDING: Softcover
CONDITION: New