Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MELK EN VLEIS -Dis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. ân Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op ân sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat ân erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ... Hell hath no fury like ⦠ân boervrou. BLOED EN BODEM - Jana besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit en haar pa sit meer op die kroegstoel as die kerkbank. Een nag los hy in sy dronkenskap die hek oop en dit word ân aand wat niemand sal vergeet nie ...ân Verhaal oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die âœverkeerdeâ kant van die apartheidstryd geveg het nie.
TITLE: Melk & vleis;Bloed en bodem
AUTHOR: Marina Albertyn
SKU: 9781485309680
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 19/03/2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 138
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr