Melodie
Melodie

Melodie

Secondhand
1 available
R20.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Doornpoort, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5026807
Bob Shop ID
612300060

Skrywer: Hannah du Plessis

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

 

Die vreemde sameloop van omstandighede het veroorsaak dat 'n jong swart-kopmeisie uit die agterbuurt by twee amper-oujongkrels in hulle woonstel gaan woon het. Henk en Bertie moes as voogde vir haar optree en het in die begin nie juis geweet wat om met die kind aan te vang nie. Ja, Melodie Wilkens was in hulle o nog 'n kind van s so veertien . . . miskien vyftien. Maar in die weelde van haar nuwe wreld het sy vinnig ontdooi, want sy was nie werklik so 'n kind as wat hulle gedink het nie.

Ongemerk het sy deel van hulle lewe geword. Sy was die vrou in die huis wat op haar stil manier gesorg het dat sokkies nie meer gate in het nie en dat die luukse woonstel 'n huislike atmosfeer kry. Toe gaan Henk weg en Bertie en Melodie is alleen. Maar Melodie is nie werklik 'n kind nie, sy is 'n jong dametjie wat byna mondig is. Om die situasie nog moeliker te maak, raak sy op Bertie verlief en . . .
Melodie is 'n verhaal wat aangename ontspanningsleesstof bied en wat net daardie bietjie anders is om dit 'n eensitting-verhaal te maak.

 

 

More from this seller

View all
Vreemde Bestemming
R15
Elvis Presley - Forever (DVD)
R50
Superbad - Unrated Extended Edition (DVD)
R20
All roads lead home (DVD)
R20
Add to cart

Similar products

R30 shipping
63% OFF
Melodie in die Nag - Ela Spence
R290 R790
Melody Photo Romance number 4 - Fotoboek foto verhaal picture book
R65
My middernag Melodie - Wilmari Jooste - (c2) - Roman
R40
Melodie deur Hannah du Plessis
R15