Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Outobiografie van Wilna Snyman, volledig met fotos, is 'n besondere gebeurtenis vir die teaterpubliek van Suid-Afrika, maar ook nog vir die TV-publiek, wat haar die afgelope vier jaar op die kassie van 7de Laan as die onverbiddelike Madel Terblanche. Wilna Snyman het haar oor die afgelope dekadse bewys as 'n formidabele aktrise op die verhoog, op die silwerdoek en ook op die TV-skerm Sy is veelsydig in die vertoling van karakters en het ook haar merk gemaak as kabaretkunstenaar, as eenman vertolker en spreker by Openbare geleenthede
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.