Memorandum: `n Verhaal Met Skilderye - Marlene van Niekerk & Adriaan van Zyl Memorandum: `n Verhaal Met Skilderye - Marlene van Niekerk & Adriaan van Zyl
Memorandum: `n Verhaal Met Skilderye - Marlene van Niekerk & Adriaan van Zyl Memorandum: `n Verhaal Met Skilderye - Marlene van Niekerk & Adriaan van Zyl

Memorandum: `n Verhaal Met Skilderye - Marlene van Niekerk & Adriaan van Zyl

1 available / secondhand
R250.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641530923

Adriaan van Zyl se reeks van 23 skilderye beeld die vervreemdende ervaring van hospitalisasie uit n  pasiënt se belewenisse vanaf wagkamer tot by siekesaal. Die kunstenaar het hierdie boek nie as n kunsboek gesien nie dis n verhaal met prente het hy gesê, en versoek dat dit so aangebied moet word in die tegniese uitvoering van die boek. Marlene van Niekerk se verhaal is n vertelling deur JP Wiid, n eensame vrygesel wat vlak voor sy aftrede gediagnoseer word met noodlottige kanker van die lewer. Op die vooraand van die geskeduleerde operasie begin hy n memorandum skryf oor n ervaring tydens sy eerste verbly in die hospitaal: hy het n saal gedeel met twee mans, wat in n staat van postnarkose euforie, n vreemde gesprek gevoer het, n gesprek wat n diepgaande invloed op Wiid se lewe sou hê. Adriaan van Zyl was bekende vir sy sober en delikaat realistiese skilderye. Hy is in September 2006 oorlede na n lang stryd met kanker.

ISBN: 9780798147293

Pages: 141

Hardcover with dustjacket

Human & Rousseau, 2006

Edition: 01

Very good condition; DJ - minor shelf-rubbing and edgewear; ink gift inscription inside otherwise clean throughout; tightly bound book

B35


 

Add to cart

Recently viewed

CONFORMING BANDAGE 75MM X 4.5M ALMEGA 1
R15.61
Yu-Gi-Oh! - Mystic Tomato - 1st Ed/Common - Structure Deck: Marik (TCG) (SDMA-EN002)
R20.00
My own private Idaho (Keanu Reeves, River Phoenix) (DVD)
R199.00

Similar products

Die Sneeuslaper Marlene van Niekerk
R95.00
Gesant van die Mispels - Marlene van Niekerk
R120.00
Memorandum - Marlene van Niekerk
R320.00
MET LIEFDE VAN KATINKA DEUR ANNIE VAN NIEKERK
R69.00