Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daarna is dit 'n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
Nie net 'n mooi geskenk nie, dis 'n kunswerk en 'n erfstuk.
Die boek bestaan uit 8 hoofstukke met gepaste digkuns en kunswerk wat jou op reis neem deur jou eie weermag herinneringe.
Daar is 'n stewige koevert waarin die oorlog veteraan memorabilia soos foto's, dokumente, balkies en 'n usb (vir video's, foto's en stemboodskappe) kan plaas.
Dit bevat ook kaarte waarop oud makkers kan aandui waar hulle opleiding ontvang het en aangewend is.
Die boek sluit 'n kleiner handleiding in wat inspirasieprikkelaars (prompts) bevat. Die doel is om leiding te gee, sonder om voorskriftelik te wees.