R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie was ‘n eerstejaar sielkunde handboek vir UNISA. Die boek is goed gebruik en daar is voue in die agterblad en voorblad, asook fyn skeure in die rugkant van die boek. Die hoeke lyk ‘n bietjie gefrommel, maar verder is die boek in goeie kondisie met geen geskeurde of verlore bladsye. Aangesien ek die boek gebruik het om te studeer, is daar onderstrepings op sekere plekke asook notas en merke om belangrike paragrawe aan te dui. Die merke is in potlood gemaak. 'n Winskoop teen hierdie prys.